Klema Piekniek

piekniekslide

Tyd vir piekniek hou!

Ja, ouens, op 18 Februarie ontmoet ons almal mekaar 10h00 op die grasperk by Happy Valley. Onthou om jou kombers, piekniekmandjie (of rugsakkie), koeldrank, snacks en kamera te bring, want hierdie oggend gaan vetpret wees. Dié wat wil swem kan solank hul speedo’s was en uithang. Die touchies-manne kan solank begin strek en daar sal ook ‘n volleyball-net wees! ALMAL WELKOM!

Kontak die Klema kantoor vir meer inligting, andersins sien ons jul daar!

Comments are closed.


Nuus

Tyd en plek

Byeenkomste: Sondagaande 18h30 | 77 Louis Bothasingel, Somerstrand, Port Elizabeth


View Larger Map