
Klema is nou al ‘n hele rukkie lank betrokke by sommige van die ACVV se projekte, meer spesifiek die Mina Moo speelgroepie in Helenvale asook die Jeuggroep wat elke middag na skool bymekaar kom. Kyk asseblief na die onderstaande lysie en laat weet as daar enige iets is waarmee jy kan help! Hulle het dringend ons hulp nodig.
Mina Moo speelgroep se benodighede:
- Pap (oats / mieliemeel)
- Suiker
- Koekmeel
- Olie
- Kitsgi
- Visvingers
- Hoenderlewers
- Aartappels
- Aanmaakkoeldrank
- Uie
- Hoendersoppakke (nekkies, lewertjies ens)
- Blikkies pilchards
- LensiesPasta
- Toiletpapier
- Handeseep
- Handy Andy
- Domestos
- Kryte
- Leë CD’s
Jeuggroep benodighede:
- Blikkies pilchards
- Margarine
- Aanmaakkoeldrank
- Pasta
- Patties
- Lensies
- Meel
- Kitsgis
- Olie
- Jellie
- Hoendersoppakke (nekkies, lewertjies ens)
- Enigiets om op toebroodjies te sit
Rek naam: ACVV Poplarlaan
ABSA Newton Park
Tak: 511-917
Rek nr: 1400140142
Verwysing: “Klema”
Navrae:
Anna-Marie Terblanche
tel: 041 453 2007 faks: 041 451 1257
e-pos: acvvpoplar@telkomsa.net
web: www.acvv.org.za
