Datums en tye van opkomende gebeure.
Vir meer inligting kontak Klema se kerkkantoor by 041 583 6438 (tussen 9vm en 1nm) of lewe@klema.co.za.
Ons wil julle graag uitnooi om Pinkster saam met ons by te woon van Sondag 20 Mei tot 26 Mei. Die tema is ‘In Gesprek met God’ en word gelei deur Dr. Chris van Wyk. Daar is ook elke aand na die byeenkoms lekker sop en brood.
PINKSTER:
1. Om God te beleef – Hand 8:26-40
- Sondagoggend 20 Mei 09:00 – lectio divina
2. Om tot rus te kom – Jesaja 30:8-18
– Sondagaand 20 Mei 18:30 – silencio
3. Om te luister – Openbaring 10
– Maandagaand 21 Mei 18:30 – lectio
4. Om te ontvang – 1 Konings 3:2-15
– Dinsdagaand 22 Mei 18:30 – meditatio
5. Om met God te praat – 1 Konings 19
– Woensdagaand 23 Mei 18:30 – oratio
6. Om God te geniet – Filippense 4:2-9
– Donderdagaand 24 Mei 18:30 – contemplatio
7. Om vir God te leef – Psalm 40
– Sondagoggend 27 Mei 09:00 – incarnatio
26 Mei – Kermis!
27 Mei – God voorsien wat nodig is
3 Junie – God se woorde verkwik en bemoedig
10Junie – God omhels, vertroetel en versorg
17 Junie – Naas My is daar geen ander God nie!
