Op Reis met God: Kliek hier vir meer inligting oor ons huidige preekreeks.
13 Mei – God is regverdig en barmhartig – Wimke Jurgens
6 Mei – God is genadig en bly getrou – Rethie van Niekerk (selmateriaal)
29 April – God wys die pad en die rusplekke aan
22 April – God dra jou, soos ‘n man sy seun dra – Chris van Wyk
15 April – God sal vir jou veg- Rethie van Niekerk (Video waarna verwys word / selmateriaal)
Lydenstyd (“Lent” in Engels) is ’n besondere tyd in die kerk. Dit is die tyd waarin ons geestelik voorberei vir die herdenking van Jesus se lyding, dood en opstanding. Dit is ’n tyd waarin ons die geleentheid kry om op ons harte te fokus, om ons geestelike lewe weer af te stof en nuwe lewe in ons verhouding met God te blaas. Daarom is dit ’n tyd van selfondersoek, Bybestudie, gebed, vas, dankbaarheid en liefdadigheid.
Lees meer oor ons Lydenstyd preekreeks hier.
Jy kan die handleiding wat saam met die reeks kom hier af laai. Die gids gee meer inligting oor lydenstyd, waaroor dit als gaan, hoekom dit belangrik is en riglyne vir jou om mee te werk tydens jou stiltetyd.
8 April – Die lig skyn in die duisternis – Deon Loots
1 April – Die klippe sal uitroep! – Rethie van Niekerk (video waarna verwys word)
25 Maart – Pasop dat jou lig nie donker is nie – Rethie van Niekerk (video waarna verwys word) (selmateriaal)
18 Maart – Gasspreker – Mike Hack
11 Maart – Wees lig – Chris van wyk
4 Maart - Lig soos die rooidag – Deon Loots
26 Februarie – Waak in die donker – Rethie van Niekerk
19 Februarie – Inleiding tot reeks – Deon Loots
2012 is Klema se jaar van connection. Ons fokus vanjaar op die bou van brue tussen ons en God, tussen ons onderling en tussen ons en die wêreld. So ’n lewe van connection met God, mekaar en die wêreld is hoe ons gemaak is om te lewe.
Jy is egter die enigste persoon wat oor die brue in jou lewe kan loop. Niemand kan dit namens jou doen nie. Dit is soms scary om oor ’n brug te loop, maar dit is altyd die moeite werd. Kom, wees deel van ons jaar van brue.
Dis dan ook hoekom ons eerste preekreeks van die jaar spesifiek handel oor ‘Connection’.
‘Connect’-preekreeks:
15 Januarie – ‘Die ander kant’ – Wimke Jurgens (Bloudruk)
22 Januarie – ‘Regte, egte lewe’ – Deon Loots (Bloudruk)
29 Januarie – ‘Die eiland’ – Wimke Jurgens (Bloudruk)
05 Februarie – ‘Hierdie kant’ – Rethie van Niekerk (Bloudruk)
12 Februarie – ‘Loop oor my’ – Wimke Jurgens (Bloudruk)



