Klema

Pinkster 2012: 20 tot 26 Mei
Ons wil julle graag uitnooi om Pinkster saam met ons by te woon van Sondag 20 Mei tot 26 Mei. Die tema is ‘In Gesprek met God’ en word gelei deur Dr. Chris van Wyk. Daar is ook elke aand na die byeenkoms lekker sop en brood.

1. Om God te beleef – Hand 8:26-40

- Sondagoggend 20 Mei 09:00 – lectio divina

2. Om tot rus te kom – Jesaja 30:8-18

– Sondagaand 20 Mei 18:30 – silencio

3. Om te luister – Openbaring 10

– Maandagaand 21 Mei 18:30 – lectio

4. Om te ontvang – 1 Konings 3:2-15

– Dinsdagaand 22 Mei 18:30 – meditatio

5. Om met God te praat – 1 Konings 19

– Woensdagaand 23 Mei 18:30 – oratio

6. Om God te geniet – Filippense 4:2-9

– Donderdagaand 24 Mei 18:30 – contemplatio

7. Om vir God te leef – Psalm 40

– Sondagoggend 27 Mei 09:00 – incarnatio

Klema Bal 2012 kaartjies
Hi almal, die tyd vir Klema Bal 2012 kaartjies koop raak nou al hoe minder! As jy meer inligting soek kan jy gerus met Zandi gesels (zandi.loots@gmail.com).

Kom koop gerus jou kaartjies Sondagaand by die kerk, maar as jy ‘n elektroniese betaling wil maak kan jy die volgende details gebruik:

Naam van rekening: NG Kerk Somerstrand

Bank:  ABSA

Takkode:  630 117

Rek. nr.:  9232882091

Verwysing: Maak asb. seker dat die verwysing “Klema Bal” en jou naam/van sê.

Sien julle daar!

Klema Bal 2012
Onthou om ook Klema se Facebook groep dop te hou vir meer inligting.

Op Reis Met God: Preekreeks
Datums en temas

15 April – God sal vir jou veg

22 April – God dra jou, soos ŉ man sy seun dra

29 April – God wys die pad en die rusplekke aan

6 Mei – God is genadig en bly getrou

13 Mei – God  is regverdig en barmhartig

20 Mei – PINKSTER

27 Mei – God voorsien wat nodig is

3 Junie – God se woorde verkwik en bemoedig

10Junie – God omhels, vertroetel en versorg

17 Junie – Naas My is daar geen ander God nie!

Heilige Week en Paasfees
Heilige Week en Paasfees is ’n besondere en belangrike tyd in elke volgeling van Jesus se lewe. Oor baie eeue beleef baie Christene oor die wêreld heen ’n geestelike verdieping in hierdie tyd. Dit is egter ook so dat die langnaweek en vakansiedae soms ons aandag van die ware betekenis van Paasfees kan wegneem.

Ons wil jou egter aanmoedig om doelbewus sekere dinge te doen om vir God ruimte te skep om in jou te werk gedurende Paasfees. Hieronder is ’n lys van Paasaktiwiteite wat by Klema en NG Gemeente Somersrtand aangebied word om jou te help om op God en sy werk te fokus gedurende Paasfees. Oorweeg dit ernstig en besluit wat jy gaan bywoon. Moet asseblief nie dink dat ons voorstel dat jy nou die hele langnaweek in die kerk moet sit nie! God werk met ons waar ons ook al is, maar dit is tog belangrik om doelbewus sekere tye spesifiek vir Hom af te sonder.

Palm Sondag: 1 April 2012

Klema Aanddiens om 18:30: “Die klippe sal uitroep!”

Heilige Week uitstalling: 2 – 6 April 2012

Ons hou weer ons besonderse treffende Heilige Week uitstalling, waar ons Jesus se laaste oomblike visiueel probeer uitbeeld. Vanaf 2 – 6 April 2012. Tyd: 18:30 – 21:00 nm

Heilige Donderdag: 5 April 2012

Tenebrae (Skadu) diens om 18:30

Goeie Vrydag: 6 April 2012

Somerstrand Oggenddiens:09:00 Jesaja 52:13 – 53:12: “Wie sal die mag van die Here hierin kan raaksien?”

Paassondag: 8 April 2012

Klema Sonsopkomsdiens langs die see: 06:00, op die strand reg oor die Marine Hotel…almal baie welkom & bring sommer ‘n piekniekmandjie vir na die tyd kuier! (vir meer inligting, kontak lewe@klema.co.za)

Paassondag: 8 April 2012

Somerstrand Oggenddiens: 09:00: 1 Korintiers 15:1 – 11: “Deur dié evangelie word julle ook gered”

Paassondag Klema Aanddiens om 18:30:

“Die lig skyn in die duisternis”

OM Uitreik na Europa – Mike Hack
People…

Transform is an OM Ministry run each July focussing on the 22 nations that have coastline on the Mediterranean Sea (Maroc, Libya, Israel, Turkey, Greece, Spain, France, Italy, Croatia, etc)…

The idea is to come join the other 500 of us from all over the world for two weeks of trained and focussed ministry.

It is quite a good program, and incorporates sports, music, dance, beaches, travel, churches, ferries, Islam, open airs, visitations, etc.

A lot of short term outreach stuff these days is little more than a holiday / adventure / tour. We really want to see these nations that were once the cradle of Christianity come back to Him.

This is what it is all about.

As it is, look up http://www.transform.om.org/

There are teams going to many places. Choose one. Join in. 2-6 weeks, whichever you can afford to get away. I personally am looking at either Egypt or Italy.

We do need to firm up things in order to save money. (This whole deal will probably cost in the area of R11,000-R15,000 including flights, accommodation, food)… depending on how soon we move.

Let me know if you are interested. I will fire off an application form to you immediately.

Michael Hack

ACVV-dankie!
Mev. Anna-Marié Terblanche van die ACVV Poplarlaan sê baie dankie aan almal in Klema wat gehelp het met donasies en bystand na hulle gevra het vir hulp.

“Baie dankie aan almal wat so positief gereageer het op ons versoeke om bystand vir Mina Moo Speelgroep en die Jeuggroep.

Danksy jul bydraes, kan ons vir beide groepe vir ŉ paar maande kruideniersware aankoop, het 15 kinders oulike potloodsakkies met kryte, en het ons ŉ paar baie waardevolle vrywilligers aan boord vir spesifieke projekte!

Ons waardeer jul belangstelling en ondersteuning baie en sal jul graag op hoogte hou van enige interessante gebeure.

Seënwense,

Mev. Anna-Marié Terblanche”

Klema & Maranatha Kermis
Dis weer sulke tyd – Kermis tyd! Ons gaan weer hierdie jaar (soos verlede jaar) ons Kermis saam met Maranatha hou. Ons wil soveel moontlik geld saam met hulle insamel vir hul ‘Siyakatala’-projek. Hou Saterdag 26 Mei oop!

Ons Kermis vind die jaar plaas op 26 Mei en dis weer by Maranatha! Verlede jaar was ‘n GROOT sukses… ’n groot bedrag is ingesamel vir Maranatha se Halfway House. Dié jaar gaan al die fondse spesifiek vir voertuie vir Maranatha – aangesien hulle al die kinders elke dag skool toe en terug moet vervoer. Hul huidige voertuie is baie gehawend en hulle sukkel met vervoer vir die jong kinders nie. So, hierdie jaar skop die kermis af met ’n pretdraf! En dan sal die res van die dag _jam-packed_ wees met al die goeie goed wat ’n kermis lekker maak! Ons wil dié jaar weer al die kleingroepe betrek. Kleingroepe kan betrokke wees deur ’n stalletjie te hê of om te help by bestaande stalletjies. Wat ongelooflik was verlede jaar was die groot reaksie wat ons van julle gekry het t.o.v. borgskappe vir die kinders van Maranatha en die jeuggroep van die ACVV (waar Klema ook baie betrokke is). Die idee is dat ons genoeg geld insamel sodat ons elke kind kan borg vir die dag (sodat hulle ook kan deel in die lekkerte van kermis hou!). Laat weet asseblief so gou moontlik as enige een van julle belang stel om op enige manier te help of betrokke te wees! Daar is al ’n hele paar groepe betrokke wat o.a. die nou al bekende hondeskou gaan hou, die koffie/tee-tuin bestuur en beman, ’n delicatessen-tafel het…face paint…ens, ens! Kontak my: lewe@klema.co.za – Anke

Indien jy graag ‘n kind wil borg vir die dag kan jy die volgende besonderhede gebruik:

Bank besonderhede

Naam van rekening:  NG Kerk Somerstrand

Bank:  ABSA        Takkode:  630 117

Rekening nommer:  9232882091

Verwysing:      Maak asseblief seker dat die verwysing duidelik  “Kindborg” sê.

Kontak ons by lewe@klema.co.za of 041 583 6438.

Meer inligting oor Maranatha:

Maranatha Straatwerkers Trust is ‘n Christelike organisasie wat geleenthede skep vir kinders en volwassenes in nood om hulle gebroke lewens the herstel en vir hulle hoop vir die toekoms te gee. Hulle het tans ‘n sentrum in Southdene (agter die lughawe) waar 32 kinders in nood asook 20 hawelose volwassenes bly. Maranatha het ook ‘n huis in Sydenham wat vanaf volgende jaar as halfweg huis vir gevangenis wat vrygelaat word, maar nie ‘n vaste adres het nie. Die fondse wat by die Kermis gemaak word sal dan grootliks vir die spesifieke projek gaan.

ACVV wenslysie
Klema is nou al ‘n hele rukkie lank betrokke by sommige van die ACVV se projekte, meer spesifiek die Mina Moo speelgroepie in Helenvale asook die Jeuggroep wat elke middag na skool bymekaar kom. Kyk asseblief na die onderstaande lysie en laat weet as daar enige iets is waarmee jy kan help! Hulle het dringend ons hulp nodig.

Mina Moo speelgroep se benodighede:

Pap (oats / mieliemeel)

Suiker

Koekmeel

Olie

Kitsgi

Visvingers

Hoenderlewers

Aartappels

Aanmaakkoeldrank

Uie

Hoendersoppakke (nekkies, lewertjies ens)

Blikkies pilchards

LensiesPasta

Toiletpapier

Handeseep

Handy Andy

Domestos

Kryte

Leë CD’s

Jeuggroep benodighede:

Blikkies pilchards

Margarine

Aanmaakkoeldrank

Pasta

Patties

Lensies

Meel

Kitsgis

Olie

Jellie

Hoendersoppakke (nekkies, lewertjies ens)

Enigiets om op toebroodjies te sit

Rek naam: ACVV Poplarlaan

ABSA Newton Park

Tak: 511-917

Rek nr: 1400140142

Verwysing: “Klema”

Navrae:

Anna-Marie Terblanche

tel: 041 453 2007    faks: 041 451 1257

e-pos: acvvpoplar@telkomsa.net

web: www.acvv.org.za

Lig & Donker preekreeks: Lydenstyd
Lydenstyd (“Lent” in Engels) is ’n besondere tyd in die kerk. Dit is die tyd waarin ons geestelik voorberei vir die herdenking van Jesus se lyding, dood en opstanding. Dit is ’n tyd waarin ons die geleentheid kry om op ons harte te fokus, om ons geestelike lewe weer af te stof  en nuwe lewe in ons verhouding met God te blaas. Daarom is dit ’n tyd van selfondersoek, Bybestudie, gebed, vas, dankbaarheid en liefdadigheid.

Baie aandag word gedurende Lydenstyd gegee aan die rede waarom Jesus moes kom – sonde en gebrokenheid. Ons herken, erken en treur oor die wêreld en ons eie sonde en die verskriklike gevolge daarvan. Dit maak ons egter ook opgewonde oor die uitkoms wat God gegee het wat dit ook ’n tyd van verwagting maak. Lydenstyd is derhalwe ’n tyd van kontraste en teenstrydigheid, byvoorbeeld; tussen dood en lewe, wanhoop en hoop, rou en verwagting, somberheid en opgewondenheid, sonde en verlossing. Vandaar die fokus op lig en duister met vanjaar se Lydenstyd.

Ons nooi jou uit om Lydenstyd 2012 ’n besondere mylpaal in jou geestelike lewe te maak. Besluit hoe jy in hierdie tyd meer plek vir God in jou lewe wil maak en minder plek vir wêreldse dinge. Kom wy jouself vir hierdie tyd aan God toe by ons Aswoensdag dienste. Neem ’n Lydenstyd gids by die dienste of laai dit van die webtuiste af. Woon die eredienste by. Kom gedurende Heilige week na die uitstalling by die kerk en woon die Tenebrae en Paasvrydag dienste by. En kom vier die opstanding by Paassondag se oggend- en aanddiens.

NG Kerk Somerstrand en Klema gemeenteprogram:

Aswoensdag: 22 Februarie 2012

•  Informele diens: 07:15 en 17:15 by Jaco en Karlien se huis (44 Mowbraystraat, Newtonpark – kontak kerkkantoor vir aanwysings)

•  Formele diens: 18:00 in die kerkgebou

Eerste Sondag: 26 Februarie 2012

• Oggenddiens om 09:00: Filippense 2:19-30 -

‘Die Gees van Christus verander ons gemeente tot gasvrye vriendskappe’

• Klema aanddiens om 18:30: “Waak in die donker”

Tweede Sondag: 4 Maart 2012

• Oggenddiens 09:00: Filippense 3:1-4:1 -

‘Die Gees van Christus verander ons gemeente tot geestelike volwassenheid’

• Klema aanddiens om 18:30: “Lig soos die rooidag”

Derde Sondag: 11 Maart 2012

• Oggenddiens 09:00: Filippense 4:2-9:

‘Die Gees van Christus verander ons gemeente tot blymoedige vrede’

• Klema aanddiens om 18:30: “Wees lig”

Vierde Sondag: 18 Maart 2012

• Oggenddiens 09:00: Filippense 4:10-23 -

‘Die Gees van Christus verander ons gemeente tot liefdevolle omgee’

• Klema aanddiens om 18:30: “Skyn in die donkerte”

Vyfde Sondag: 25 Maart 2012

• Oggenddiens 09:00: Johannes 12:20-33: ‘Die tyd het gekom’

• Klema aanddiens om 18:30: “Pasop dat jou lig nie donker is nie”

Palmsondag: 1 April 2012

• Oggenddiens 09:00: Johannes 12:12-16: ‘Hosanna!’

• Klema aanddiens om 18:30: “Die klippe sal uitroep!”

Heilige week uitstalling: 2-6 April 2012

Maandag tot Vrydag

Heilige Donderdag: 5 April 2012

Tennebrae (Skadu) diens om 18:30

Goeie Vrydag: 6 April 2012

Oggenddiens 09:00: Jesaja 52:13-53:12: ‘Wie sal die mag van die Here hierin kan raaksien?’

Paassondag: 8 April 2012

• Sonsopkomsdiens langs die see: 06:00

• Oggenddiens 09:00: 1 Korintiërs 15:1-11 – ‘Deur dié evangelie word julle ook gered’

• Klema aanddiens om 18:30: “Die lig skyn in die duisternis”